Isaiah 57:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar nader hierheen, kinders van die towenaar, die nageslag van die egbreker en die hoer.
Afrikaans (NLV) 2011 “Maar kom hier, julle kinders van towenaars, julle afstammelinge van egbrekers en prostitute!
Afrikaans 1933/1953 Maar julle, kom hierheen, kinders van 'n towerheks, geslag van 'n owerspeler en van haar wat hoereer!
Afrikaans 1983 Maar kom julle nader hierheen, kinders van 'n towerheks, julle wat gebore is uit owerspel en hoerery!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Maar julle, kom nader hierheen, nakomelinge van haar wat voortekens lees, nageslag van haar wat egbreuk pleeg en gehoereer het!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar julle wat dink julle weet wat ander mense nie kan weet nie, julle wat by ander mans se vroue slaap, kom hiernatoe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Kom ’n bietjie nader, julle kinders van ’n vrou wat haar met towery ophou. Kom hier, julle wat ’n straatvrou vir ’n ma het.