Isaiah 57:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daar is geen vrede, spreek my God, vir die goddelose nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daar is geen vrede vir die bose mense nie,” sê my God. |
| Afrikaans 1933/1953 | Geen vrede, sê my God, vir die goddelose nie! |
| Afrikaans 1983 | Vir die goddeloses is daar geen vrede nie, sê my God. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Daar is geen vrede vir die goddeloses nie,” sê my God. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit sal nie goed gaan met mense wat aanhou om verkeerd te doen nie.” Dit sê my God. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Vir sulke mense sal daar net nooit kalmte kom nie, sê die Here. |