Isaiah 57:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar die goddelose is soos die onstuimige see, wanneer dit nie kan rus nie, wie se waters modder en modder opgooi.
Afrikaans (NLV) 2011 “Maar die goddeloses is soos die onstuimige see. Dit kom nooit tot rus nie. Die golwe hou aan om slyk en modder uit te stoot.
Afrikaans 1933/1953 Maar die goddelose is soos 'n onstuimige see; want dit kan nie tot rus kom nie, en sy waters gooi slyk en modder op.
Afrikaans 1983 Maar die goddeloses is soos die onstuimige see wat nie tot rus kan kom nie en waarvan die golwe aanhou om slyk en modder uit te stoot.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die goddeloses is soos die onstuimige see. Ja, dit kan nie rustig wees nie, en sy waters spoel vullis en modder uit.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Maar mense wat aanhou om verkeerd te doen, is soos die see wanneer daar 'n storm is. Dan is die water vuil en vol modder.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle wat sonder My probeer klaarkom, sal so onrustig wees soos die see wat nooit tot rus kan kom nie. Hulle sal soos die branders wees wat een laag opdrifsels na die ander op die strand uitstoot.