Isaiah 57:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy sal in vrede ingaan; hulle sal rus op hul beddens, elkeen wandel in sy opregtheid.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle wat opreg leef, gaan na waar daar vrede is, en vind rus in die graf.
Afrikaans 1933/1953 Hy gaan in die vrede in: hulle sal rus op hulle bedde -- hy wat sy reguit pad loop.
Afrikaans 1983 Dié wat die reguit pad loop, kom waar daar vrede is, hulle rus in die graf.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) hy gaan die vrede binne. Hulle sal op hulle beddens rus, elkeen van hulle wat sy reguit pad loop.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Mense wat reg lewe, het vrede wanneer hulle sterf en in hulle graf lê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dié wat eerbaar geleef het, kan gaan rus in die graf.