Isaiah 57:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek sal u geregtigheid en u werke verkondig; want hulle sal jou niks baat nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarom sal Ek jou optrede ontbloot. Jou gode sal jou nie kan help nie.
Afrikaans 1933/1953 k sal jou geregtigheid bekend maak en jou werke, dat hulle jou geen voordeel bring nie.
Afrikaans 1983 maar nou sal Ek jou skynheiligheid aan die kaak stel, alles wat jy gedoen het, en jou gode sal jou nie kan help nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek self gaan getuienis aflê oor jou geregtigheid. En jou dade – dit sal vir jou van geen nut wees nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle dink julle het reg gedoen, maar Ek sal nou praat oor wat julle gedoen het, en julle gode sal julle nie kan help nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek sal nou vir almal wys hoe verkeerd julle was en watter foute julle gemaak het. Daardie afgode gaan julle niks in die sak bring nie.