Isaiah 56:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Al julle diere van die veld, kom om te verslind, ja, al julle diere in die bos.
Afrikaans (NLV) 2011 Kom, wilde diere van die veld! Al die diere in die bos, kom en verslind my volk!
Afrikaans 1933/1953 Al julle wilde diere van die veld, kom eet! Al julle wilde diere in die bos!
Afrikaans 1983 Kom verslind my volk, al julle wilde diere, al julle diere in die bos!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Al julle wilde diere van die veld, kom om te verslind! Ja, kom, al julle wild in die bos!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Al die wilde diere in die veld en in die bos, julle moet die leiers van my volk kom op-eet.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Al die wilde diere in die veld moet kom vreet. Die diere in die bos moet my volk kom verslind.