Isaiah 55:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want my gedagtes is nie julle gedagtes nie, en julle weë is nie my weë nie, spreek die HERE.
Afrikaans (NLV) 2011 “My gedagtes is anders as julle s’n, en julle paaie is nie my paaie nie,” sê die Here.
Afrikaans 1933/1953 Want my gedagtes is nie julle gedagtes nie, en julle weë is nie my weë nie, spreek die HERE.
Afrikaans 1983 My gedagtes is nie julle gedagtes nie, en julle optrede nie soos Myne nie, sê die Here;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Ja, my planne is nie julle planne nie, en julle paaie is nie my paaie nie,” is die uitspraak van die Here.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Ja, Ek dink nie soos julle dink nie, en Ek doen nie soos julle doen nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here sê: Ek dink heeltemal anders as julle. Ek doen dinge ook heeltemal anders as wat julle dit doen.