Isaiah 55:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Soek die HERE terwyl Hy nog te vinde is, roep Hom aan terwyl Hy naby is.
Afrikaans (NLV) 2011 Vra na die Here terwyl jy Hom nog kan vind. Roep Hom nou aan terwyl Hy nog naby is.
Afrikaans 1933/1953 Soek die HERE terwyl Hy nog te vinde is; roep Hom aan terwyl Hy naby is.
Afrikaans 1983 Vra na die wil van die Here terwyl Hy nog te vinde is, roep Hom aan terwyl Hy nog naby is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Soek die Here terwyl Hy Hom laat vind, roep Hom aan terwyl Hy naby is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet vir die Here vra wat Hy wil hê, Hy wil dit vir julle sê. Julle moet tot Hom bid, Hy wil hoor wat julle sê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Vra wat die Here van julle wil hê terwyl dit nog moontlik is. Bid tot die Here noudat Hy naby is.