Isaiah 55:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Kyk, Ek het hom gegee as 'n getuie vir die volk, 'n leier en bevelvoerder vir die volk.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek het hom ’n getuie gemaak vir al die volke, ’n regeerder en bevelvoerder van volke.
Afrikaans 1933/1953 Kyk, Ek het hom tot 'n getuie van die volke gemaak, tot 'n vors en 'n gebieder van die nasies.
Afrikaans 1983 Ek het hom 'n getuie gemaak vir die volke, 'n regeerder en gebieder van volke.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Kyk, 'n getuie vir die volke het Ek hom gemaak, 'n leier, iemand wat bevel voer oor volke.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Want kyk, Ek het vir Dawid gesê hy moet vir die volke wys wie Ek is. Ek het hom 'n koning gemaak wat oor die volke regeer het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek het hom ’n getuie gemaak vir die nasies. Hy was ’n leier wat oor die nasies regeer het.