Isaiah 54:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Vir 'n klein oomblik het Ek jou verlaat; maar met groot ontferminge sal Ek jou versamel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Vir ’n kort rukkie het Ek jou verstoot, maar omdat Ek jou baie liefhet, vat Ek jou terug. |
| Afrikaans 1933/1953 | Vir 'n klein oomblik het Ek jou verlaat, maar met groot ontferminge sal Ek jou vergader. |
| Afrikaans 1983 | Net 'n oomblik het Ek jou verstoot, in my groot liefde vat Ek jou terug. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Vir 'n kort oomblik het Ek jou verlaat, maar met groot ontferming sal Ek jou versamel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het jou 'n kort tydjie gelos, maar nou neem Ek jou weer terug en Ek is weer baie lief vir jou. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek het jou vir ’n klein tydjie verstoot, maar Ek vat jou nou met groot liefde weer terug. |