Isaiah 54:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want jy sal regs en links uitbreek; en jou nageslag sal die heidene beërwe en die verwoeste stede bewoon.
Afrikaans (NLV) 2011 Want jy sal na links en regs uitbrei. Jou nageslag sal ander nasies oorweldig en in hulle stede gaan bly.
Afrikaans 1933/1953 Want jy sal regs en links uitbreek, en jou nageslag sal nasies in besit neem en verwoeste stede bevolk.
Afrikaans 1983 want jy sal na alle kante toe uitbrei; jou nageslag sal nasies verdryf en in die stede wat nou verwoes is, gaan woon.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want na regs en na links sal jy uitbrei; jou nageslag sal nasies in besit neem, verwoeste dorpe sal hulle bewoon.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Want jy sal groter word na al die kante toe, jou nageslag sal ander volke oorwin en hulle sal weer woon in die stede waar nou niemand is nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jy gaan uit jou nate bars. Jou kinders gaan die ander nasies oorrompel. Hulle gaan in die dorpe bly wat verwoes is.