Isaiah 54:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | In geregtigheid sal jy bevestig word; jy sal ver wees van verdrukking; want jy sal nie vrees nie, en van verskrikking; want dit sal nie naby jou kom nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jou heersers sal regverdig optree. Tiranne sal ver wegbly van jou, en jy het niks om te vrees nie. Terreur sal nie naby jou kom nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Deur geregtigheid sal jy bevestig word; wees ver van verdrukking, want jy hoef nie bevrees te wees nie; en ver van verskrikking, want dit sal nie by jou kom nie. |
| Afrikaans 1983 | Geregtigheid sal in jou heers. Jy hoef nie bang te wees vir verdrukking nie, ook nie vir verskrikking nie, want dit sal nie naby jou kom nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Deur geregtigheid sal jy jouself stewig vestig. “Besef dat jy ver is van verdrukking – ja, jy hoef nie te vrees nie; en ver van verskrikking – ja, dit sal nie naby jou kom nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jou mense sal reg doen. Jy moenie bang wees nie, niemand sal jou weer verdruk nie, jy sal nie weer skrik nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar sal geregtigheid in die stad wees. Jy hoef nie bang te wees dat ander julle sal kom onderdruk nie. Niemand sal naby jou kom om jou skrik te maak nie. |