Isaiah 54:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En al jou kinders sal deur die HERE geleer word; en die vrede van u kinders sal groot wees.
Afrikaans (NLV) 2011 Al jou inwoners sal by die Here leer en hulle sal altyd vrede geniet.
Afrikaans 1933/1953 En al jou kinders sal deur die HERE geleer wees, en die vrede van jou kinders sal groot wees.
Afrikaans 1983 Al jou inwoners sal leerlinge van die Here wees, en hulle sal altyd vrede geniet.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Al jou kinders sal leerlinge van die Here wees, en groot sal die voorspoed van jou kinders wees.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Al die mense wat in jou woon, sal leerlinge van die Here wees, en hulle sal vrede hê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here self sal jou inwoners leer. Hulle sal vrede en voorspoed hê.