Isaiah 53:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wie het ons verslag geglo? en aan wie is die arm van die HERE geopenbaar? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wie het ons boodskap geglo? Aan wie het die Here sy reddende mag openbaar? |
| Afrikaans 1933/1953 | Wie het geglo wat aan ons verkondig is? En aan wie is die arm van die HERE geopenbaar? |
| Afrikaans 1983 | Wie sal ons glo as ons hiervan vertel? Wie sal die mag van die Here hierin kan raaksien? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wie het geglo wat ons gehoor het? En die arm van die Here, aan wie is dit geopenbaar? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het gevra: “Wie het geglo wat ons gehoor het? Vir wie het die Here gewys Hy is sterk? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wie het dit geglo toe hulle dit vir ons vertel het? Wie het raakgesien dat dit die Here is wat dit deur sy krag doen? |