Isaiah 52:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom sal my volk my Naam ken; daarom sal hulle in dié dag weet dat dit Ek is wat spreek; kyk, dit is Ek.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarom sal my volk my Naam ken. En daarom sal hulle weet wanneer die dag kom, dat dit Ek is wat sê: ‘Hier is Ek!’”
Afrikaans 1933/1953 Daarom sal my volk my Naam leer ken; daarom sal hulle weet op die dag dat dit Ek is wat spreek: Hier is Ek!
Afrikaans 1983 Daardie dag sal my volk my Naam bely: dat Ek die Here is, dat dit Ek is wat sê: Hier is Ek!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarom sal my volk my Naam ken. Daarom, op daardie dag, sal hulle weet dat Ek die Een is wat sê, ‘Hier is Ek!’ ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarom sal my volk weet wie Ek is, daarom sal hulle daardie dag weet dit is Ek wat sê: Hier is Ek.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek sal my volk leer om my Naam te herken. As Ek die dag met hulle praat, sal hulle dadelik weet dit is die Here wat met hulle praat.