Isaiah 52:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Skud jou uit die stof; Staan op en gaan sit, o Jerusalem! maak jou los van die bande van jou nek, o gevange dogter van Sion! |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Staan op uit die stof, Jerusalem! Staan op! Maak die toue om jou nek los, Sion, jy wat ’n gevangene is. |
| Afrikaans 1933/1953 | Skud jou los uit die stof, staan op, sit neer, o Jerusalem! Maak los die bande aan jou hals, o gevangene, dogter van Sion! |
| Afrikaans 1983 | Skud die stof van jou af en staan op, Jerusalem, jy wat 'n gevangene is. Maak los die toue om jou nek, Sion, jy wat 'n gevangene is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Skud die stof van jou af! Staan op, gaan sit op jou troon, Jerusalem! Maak jou los van die bande om jou nek, krygsgevangene, dogter van Sion! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jerusalem, jy was soos 'n gevangene. Jy het in die stof gesit en daar was 'n tou om jou nek. Skud af die stof, maak los die tou. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Skud die stof van jou af. Staan op uit die grond. Jy is nie meer ’n gevangene nie. Haal af die boeie om jou nek. Jy is nie meer in die tronk nie, Sion. |