Isaiah 52:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So baie was verbaas oor jou; sy aangesig was so geskend meer as enige mens, en sy gedaante meer as die mensekinders. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Baie mense was ontsteld toe hulle hom sien. Hy was so misvorm dat hy skaars soos ’n mens gelyk het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Soos baie hulle oor U verstom het -- so misvormd was sy voorkoms, geen mens meer nie, en sy gestalte was nie soos die van 'n mensekind nie -- |
| Afrikaans 1983 | Baie mense was ontsteld oor hom, hy was so misvormd dat hy nie meer soos 'n mens gelyk het nie, nie meer die voorkoms van 'n mens gehad het nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Soos baie ontsteld was oor hom – so onmenslik misvormd was sy voorkoms, sy gestalte nie meer dié van 'n mens nie – |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Voorheen was baie mense verbaas oor hom. Hy het sleg gelyk, hy het amper nie meer soos 'n mens gelyk nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Baie was ontsteld toe hulle hom sien. Hy was aaklig vermink. Hy het nie meer soos ’n mens gelyk nie. |