Isaiah 52:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kyk, my kneg sal verstandig handel, hy sal verhewe en verheerlik word en baie hoog wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | My dienaar sal voorspoedig wees. Hy sal hoog in aansien wees. Almal sal hom eer. |
| Afrikaans 1933/1953 | Kyk, my Kneg sal voorspoedig wees, Hy sal hoog en verhewe, ja, baie hoog word. |
| Afrikaans 1983 | My dienaar sal voorspoedig wees. Hy sal hoog in aansien wees, hy sal baie eer ontvang. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Kyk, my dienskneg sal suksesvol wees, hy sal uitstyg, uittroon, en baie verhewe wees. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here sê: “Kyk, my dienaar sal doen wat hy moet doen, hy sal baie belangrik word. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die man wat Ek stuur om julle te bevry, sal dit regkry. Hy sal beroemd word. |