Isaiah 51:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom, hoor nou dit, jy ellendige en dronk, maar nie van wyn nie! |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarom, luister nou hierna, jy met soveel ellende, jy wat dronk is, maar nie van wyn nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarom, hoor tog dit, ellendige, en jy wat dronk is, maar nie van wyn nie! |
| Afrikaans 1983 | Luister dan tog hierna, jy wat in soveel ellende verkeer, jy wat dronk is, maar nie van wyn nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarom, luister tog hierna, magtelose, jy wat dronk is, maar nie van wyn nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy kan jouself nie help nie, daarom moet jy luister. Jy is dronk, maar nie van wyn nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hoor ’n bietjie hier, julle wat so swaargekry het. Julle loop en steier, maar dit is nie omdat julle dronk is nie. |