Isaiah 51:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hierdie twee dinge het oor jou gekom; wie sal vir jou jammer wees? verwoesting en verwoesting en hongersnood en swaard; deur wie sal ek jou troos?
Afrikaans (NLV) 2011 ’n Dubbele ramp het jou getref. Wie is daar om jou te troos? Daar is net verwoesting en vernietiging, hongersnood en oorlog. Wie is daar om jou te bemoedig?
Afrikaans 1933/1953 Hierdie twee dinge het jou oorgekom -- wie het medelyde met jou? -- verwoesting en verbreking, hongersnood en swaard. Hoe sou ek jou kan troos?
Afrikaans 1983 Kyk wat het jou alles getref. Wie het nog medelye met jou? Daar is net verwoesting en vernietiging, hongersnood en bloedvergieting. Wie kan vir jou uitkoms gee?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hierdie dubbele rampe het jou getref – wie sal jou jammer kry? – verwoesting en ineenstorting, hongersnood en swaard. Wie sal jou troos?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Twee dinge het met jou gebeur, en niemand was jammer vir jou nie. Die vyande het jou seergemaak en stukkend geslaan. Die vyande het jou mense laat honger word en het hulle doodgemaak. Wat moet Ek doen sodat dit weer goed kan gaan met jou?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wie sal sê dat hulle meegevoel het met wat met jou gebeur het? Jou land is verwoes. Die oorlog het hongersnood vir jou gebring. Wie kan jou troos?