Isaiah 50:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Kyk, die HERE HERE help my; wie is dit wat my sal veroordeel? kyk, hulle sal almal soos 'n kleed oud word; die mot sal hulle opvreet.
Afrikaans (NLV) 2011 Die oppermagtige Here is aan my kant! Wie kan my skuldig verklaar? Almal wat my beskuldig, sal vergaan soos ’n kledingstuk wat deur motte gevreet is!
Afrikaans 1933/1953 Kyk, die Here HERE help My: wie is dit wat My kan veroordeel? Kyk, hulle sal almal verslyt soos 'n kleed; die mot sal hulle eet.
Afrikaans 1983 Die Here my God help my; wie sal my dan skuldig verklaar? Dit is verby met almal wat my beskuldig, soos met 'n lap wat deur motte gevreet word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Kyk, my Heer, die Here, kom my te hulp. Wie is dit wat my skuldig sal verklaar? Kyk, hulle sal almal soos 'n kleed verslyt, motte sal hulle wegvreet.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet dit weet, die Here help my. Wie is dit wat wil sê ek is skuldig? Dit sal sleg gaan met al my vyande. Hulle sal word soos klere wanneer motte dit vreet.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here help my. Wie sal dit waag om te sê dat ek skuldig is? Hulle sal almal verwoes word soos klere wat die motte stukkend vreet.