Isaiah 50:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy is naby wat my regverdig; wie sal met my stry? laat ons saamstaan: wie is my teëstander? laat hom na my toe kom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy wat my sal verdedig, is naby. Wie sal dit waag om ’n aanklag teen my te lê? Laat ons elkeen sy saak stel! Wie is my aanklaer? Laat hom vorentoe kom. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy is naby wat My reg verskaf. Wie wil met My 'n regsaak begin? -- laat ons saam optree! Wie is my teëparty? -- laat hom nader kom na My toe! |
| Afrikaans 1983 | Hy wat my onskuldig sal verklaar, is naby; wie wil 'n aanklag teen my inbring? Laat ons elkeen sy saak stel. Wie wil my aankla? Laat hom vorentoe kom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy wat my reg handhaaf, is naby. Wie sal teen my 'n regstryd voer? Laat ons saam plek inneem! Wie is die teenstander in my saak? Laat hy nader kom! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here sal wys dat ek reg is en dat Hy naby my is. Wie wil my hof toe vat? Kom ons gaan saam daarnatoe. Wie wil my beskuldig? Hy moet kom en dit doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here is aan my kant. Hy bewys ek is reg. Wie wil my hof toe vat? Hy moet maar kom dat ons saam in die hof kan gaan staan. Wie wil regter speel oor my? Laat hy hier na my toe kom. |