Isaiah 50:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die HERE HERE het my oor geopen, en ek was nie wederstrewig en het nie teruggedraai nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Die oppermagtige Here het my ore oopgemaak. Ek was nie teen Hom opstandig nie. Ek was nie ontrou aan Hom nie.
Afrikaans 1933/1953 Die Here HERE het my oor geopen, en Ek was nie wederstrewig nie; Ek het nie agteruitgewyk nie.
Afrikaans 1983 Die Here my God het my geleer om te luister: ek was nie teen Hom opstandig nie, ek was nie ontrou aan Hom nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) My Heer, die Here, het my ore oopgemaak, en ek, ja, ek was nie opstandig nie; teruggedeins het ek nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het vir my geleer om te luister, en ek was gehoorsaam aan Hom, ek was nie opstandig nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here het my bereid gemaak om na Hom te luister. Ek is nie opstandig teen Hom nie. Ek is ook nie ver van die Here af nie.