Isaiah 50:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek beklee die hemel met swartheid, en Ek maak 'n roukleed vir hulle. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek laat die lug donker word, want die aarde rou.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek beklee die hemel met swartheid en bedek dit met 'n roukleed. |
| Afrikaans 1983 | Ek maak die hemel donker, Ek trek vir hom rouklere aan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Ek beklee die hemelruim met donkerte; Ek bedek dit met 'n roukleed. ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is Ek wat die lug donker laat word en dan lyk dit of die lug rouklere dra.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek kan die lug so donker maak asof dit begrafnisklere aanhet. |