Isaiah 5:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wat kon nog meer aan my wingerd gedoen word wat ek nie daarin gedoen het nie? waarom, toe ek gekyk het dat dit druiwe sou voortbring, dit wilde druiwe voortgebring het?
Afrikaans (NLV) 2011 Wat moes Ek meer gedoen het om ’n oes te verseker? Hoekom het Ek wilde druiwe gekry toe Ek soet druiwe verwag het?
Afrikaans 1933/1953 Wat is daar meer te doen aan my wingerd wat Ek daar nie aan gedoen het nie? Waarom het Ek verwag dat dit druiwe sou dra, en dit het wilde druiwe voortgebring?
Afrikaans 1983 Wat kan Ek nog vir my wingerd doen wat Ek nie reeds gedoen het nie? Wat is dan die rede dat dit suur druiwe voortgebring het terwyl Ek verwag het dat dit goeie druiwe sou dra?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wat moet nog aan my wingerd gedoen word wat Ek nie reeds daarin gedoen het nie? Waarom het Ek verwag dat dit druiwe sou dra, maar dit het wilde druiwe gelewer?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wat moet Ek nog vir my wingerd doen wat Ek nog nie gedoen het nie? Ek het gehoop dat my wingerd druiwe sal dra, maar hy dra slegte vrugte.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wat meer kon Ek vir my wingerd doen as wat Ek alreeds gedoen het? Waarom het my wingerd dan suur druiwe gedra in plaas van die goeie druiwe wat Ek verwag het?