Isaiah 5:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En nou, o inwoners van Jerusalem en manne van Juda, oordeel tog tussen my en my wingerd. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Inwoners van Jerusalem en Juda, oordeel tussen My en my wingerd. |
| Afrikaans 1933/1953 | Nou dan, inwoners van Jerusalem en manne van Juda, oordeel tog tussen My en my wingerd. |
| Afrikaans 1983 | En nou, inwoners van Jerusalem en manne van Juda, beslis tog tussen My en my wingerd. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Daarom, inwoners van Jerusalem en manne van Juda, besleg tog tussen My en my wingerd. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En nou sê Hy vir die mense wat in Jerusalem woon en vir die mense van die land Juda: “Julle moet sê wie het reg gedoen, Ek of my wingerd. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Nou vra die Een wat ek liefhet: Inwoners van Jerusalem en Juda, Ek het my saak aan julle gestel, lewer tog nou uitspraak tussen My en my wingerd. |