Isaiah 5:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle gebrul sal wees soos 'n leeu, hulle sal brul soos jong leeus; ja, hulle sal brul en die prooi gryp en dit veilig wegdra, en niemand sal dit red nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle brul soos leeus. Hulle bespring hulle prooi. Hulle sal my volk gryp, hulle in ballingskap wegdra, en daar sal niemand wees wat hulle red nie.
Afrikaans 1933/1953 Hulle gebrul is soos die van 'n leeuin, hulle brul soos jong leeus en maak gedreun en gryp die prooi en sleep weg sonder dat iemand red.
Afrikaans 1983 Hulle brul soos leeus, soos sterk jong leeus wat brul en hulle prooi bespring en dit wegsleep sonder dat iemand dit kan afvat.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sy brul is soos dié van 'n leeu. Hy brul soos jong leeus, hy grom en gryp prooi; hy sleep weg, en daar is niemand wat kan red nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die vyande is soos leeus wat brul en wat 'n dier vang en wegsleep, en niemand kan die dier red nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle oorlogskrete klink soos jong leeus wat met ’n gebrul op hulle prooi afstorm. Hulle gryp die prooi en sleep hulle sonder teëstand weg, sonder dat iemand dit kan keer.