Isaiah 5:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wee hulle wat sterk is om wyn te drink en manne wat sterk is om sterk drank te meng;
Afrikaans (NLV) 2011 Verwoesting wag vir mense wat helde is as dit by ’n gedrinkery kom, wat meesters is in hoe jy drankies meng.
Afrikaans 1933/1953 Wee hulle wat helde is om wyn te drink en wakker manne om sterk drank te meng;
Afrikaans 1983 Ellende wag vir dié wat helde is by wyndrinkery, dapper by die meng van hulle drank,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wee hulle wat helde is by die drink van wyn, en wat bekwame manne is by die meng van sterk drank,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit sal sleg gaan met almal wat dink hulle is sterk mense wanneer hulle wyn drink en hulle bier sterk maak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Met die helde van die drankbottels wat spog oor hoe goed hulle hulle drank kan vat, sal dit baie swaar gaan.