Isaiah 5:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wee hulle wat wys is in hul eie oë en verstandig in hul eie oë! |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Verwoesting wag vir elkeen wat dink dat hy slim is en homself wys ag. |
| Afrikaans 1933/1953 | Wee hulle wat in eie oë wys en na eie oordeel verstandig is. |
| Afrikaans 1983 | Ellende wag vir dié wat dink hulle het die wysheid in pag, wat dink hulle het baie verstand. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wee hulle wat wys is in hulle eie oë, en hulleself as verstandig beskou. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit sal sleg gaan met almal wat dink hulle weet baie, almal wat dink hulle is baie slim. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit sal swaar gaan met dié wat dink hulle is baie slim en kwansuis alles van alles af weet. |