Isaiah 5:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dan sal die lammers wei op hulle manier, en die puinhope van die vettes sal vreemdelinge eet.
Afrikaans (NLV) 2011 Dan sal kuddes in hulle eie weivelde wei, lammers en bokkies sal tussen die puinhope wei.
Afrikaans 1933/1953 En daar sal lammers wei soos op hulle eie weiveld, en rondtrekkers sal die puinhope van die ryk mense laat afeet.
Afrikaans 1983 Op die puinhope sal lammers wei asof hulle op hulle eie weiveld is, skape sal rustig daar vreet.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jong ramme sal wei asof dit hulle weiveld is; en die ruïnes van vetgevoerdes – vreemdes sal daar eet.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Skape sal wei waar die stad was. Hulle sal daar bly soos op die veld waar hulle altyd wei.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die lammers sal op die bouvalle en die boklammers in die strate van die stad wei asof dit ’n weiveld is.