Isaiah 5:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die gemene man sal neergevel word, en die held sal verneder word, en die oë van die verhewe sal verneder word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dan sal mense verneder word en in die stof beland, die trotses sal tot ’n val kom. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dan word die mens gebuig en die man verneder, en die oë van die hoogmoedige mense word verneder. |
| Afrikaans 1983 | So word mense verneder en kom hulle tot 'n val. So kom hoogmoed tot 'n val. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Mense sal neergebuig word, manne sal verneder word, hovaardiges sal hulle oë moet neerslaan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dan sal die hoogmoedige mense nie meer belangrik wees nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Op daardie dag sal die verwaandes tot ’n val kom en die hoogmoediges verneder word. |