Isaiah 49:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | en vir my gesê: U is my kneg, o Israel, in wie Ek verheerlik sal word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het vir my gesê: “Jy is my dienaar, Israel. Deur jou sal Ek verheerlik word.” |
| Afrikaans 1933/1953 | en Hy het vir My gesê: Jy is my kneg, Israel, in wie Ek My verheerlik. |
| Afrikaans 1983 | Hy het vir my gesê: Jy is my dienaar, jy is Israel, deur jou maak Ek my mag bekend. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het vir my gesê: “Jy is my dienskneg, Israel, deur wie Ek my heerlikheid toon.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het vir my gesê: “Jy is my dienaar, jy is Israel. Wanneer die mense na jou kyk, dan sal hulle My eer.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het vir my gesê: Jy werk vir My. Jy is Israel. Deur jou wys Ek hoe groot Ek is. |