Isaiah 49:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sal die buit weggeneem word van die magtiges, of die wettige gevangene gered word?
Afrikaans (NLV) 2011 Kan die buit van ’n soldaat uit sy hande gesteel word, of ’n gevangene uit die bewaking van ’n betroubare persoon?
Afrikaans 1933/1953 Sal van 'n held die buit afgeneem word? Of sal die gevangenes van 'n regverdige ontvlug?
Afrikaans 1983 Kan 'n soldaat se buit afgeneem word? Sal 'n gevangene sommer vrygelaat word as hy onder bewaking van 'n betroubare persoon is?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Sal krygsgevangenes weggeneem word van 'n held, of gevangenes vrykom van 'n geweldenaar? ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer 'n soldaat oorlog gemaak het en dinge gevat het van sy vyande, dan sal niemand daardie dinge wegvat van hom nie. Wanneer iemand gevangenes goed oppas, dan sal die gevangenes nie vry kan word nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jy vra: “Kan die buit wat ’n soldaat in die oorlog gemaak het, sommer van hom af weggevat word? Laat ’n magtige heerser sy gevangenes sommer vry?”