Isaiah 49:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kyk, Ek het jou in die palms van my hande gegraveer; u mure is altyddeur voor my. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Kyk, Ek het jou naam in my hand gegraveer. Die mure van Jerusalem wat afgebreek is, is altyd voor My. |
| Afrikaans 1933/1953 | Kyk, Ek het jou in die handpalms gegraveer; jou mure is gedurig voor My. |
| Afrikaans 1983 | Ek het jou naam in my handpalms gegraveer, Ek sien jou mure altyd voor my. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kyk, op twee handpalms het Ek jou ingegrif; jou stadsmure is steeds voor My. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sion, jy moet weet, jy is mý stad. Ek het my Naam op jou geskryf, Ek dink altyd aan jou mure. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek het jou naam op my hand geskryf. Ek dink heeltyd aan jou mure wat so verwoes is. |