Isaiah 49:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar Sion het gesê: Die HERE het my verlaat, en my HERE het my vergeet.
Afrikaans (NLV) 2011 Tog het Sion gesê: “Die Here het my verlaat. Die Here het my vergeet.”
Afrikaans 1933/1953 Maar Sion sê: Die HERE het my verlaat, en die Here het my vergeet!
Afrikaans 1983 Sion sê: “Die Here het my verlaat, die Here het my vergeet.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Sion het gesê, ‘Die Here het my verlaat, my Heer het my vergeet.’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Sion, jy het gesê: “Die Here het my verlaat, my Here het my vergeet.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die mense van Jerusalem het gesê: “Die Here het ons in die steek gelaat. Ons God het van ons vergeet.”