Isaiah 48:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daar is geen vrede, spreek die HERE, vir die goddelose nie.
Afrikaans (NLV) 2011 “Maar vir bose mense,” sê die Here, “is daar geen vrede nie.”
Afrikaans 1933/1953 Geen vrede, sê die HERE, vir die goddelose nie!
Afrikaans 1983 Maar vir die goddeloses is daar geen vrede nie, sê die Here.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Daar is geen vrede vir die goddeloses nie,” sê die Here.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar dit sal nie goed gaan met die mense wat verkeerd doen nie. Dit het die Here gesê.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar vir die goddelose is daar geen vrede nie, sê die Here.