Isaiah 48:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Luister na my, o Jakob en Israel, my geroep; Ek is hy; Ek is die eerste, ek is ook die laaste.
Afrikaans (NLV) 2011 “Luister mooi, Jakob, Israel, vir wie Ek geroep het. Ek alleen is God, die Eerste en die Laaste.
Afrikaans 1933/1953 Luister na My, o Jakob, en Israel, wat Ek geroep het, dit is Ek; Ek is die Eerste, ook is Ek die Laaste.
Afrikaans 1983 Luister na My, Jakob, luister, Israel, vir wie Ek geroep het: Ek is die Here, Ek is die eerste, en Ek is die laaste.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Luister na My, Jakob, Israel, my geroepene: Dit is Ek; Ek is die eerste, Ek is ook die laaste.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Nageslag van Jakob, Israeliete, Ek het julle geroep, julle moet luister na wat Ek sê. Ek is die Here, Ek is die eerste, Ek is ook die laaste.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jakob, jy moet na My luister. Ek het Israel geroep om aan My te behoort. Ek is die Here. Ek is die eerste en die belangrikste.