Isaiah 48:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Kyk, Ek het jou gelouter, maar nie met silwer nie; Ek het jou uitverkies in die oond van benoudheid.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek het julle gelouter, maar nie soos silwer nie. Ek het julle gelouter in die smeltkroes van lyding.
Afrikaans 1933/1953 Kyk, Ek het jou gelouter, maar nie soos silwer nie; Ek het jou beproef in die smeltkroes van ellende.
Afrikaans 1983 Ek het jou gelouter, maar nie soos silwer gelouter word nie, Ek het jou gelouter in die smeltkroes van ellende.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Kyk, Ek het jou gelouter, maar nie in 'n silwersmeltoond nie. Ek het jou getoets in die smeltkroes van ellende.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Mens smelt silwer om dit skoon te maak, so het Ek julle in die smelt-oond van swaarkry skoongemaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek het jou gesmelt, maar nie soos silwer gesmelt word nie. Ek het jou in die oond van swaarkry gesmelt.