Isaiah 47:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En jy het gesê: Ek sal vir ewig 'n vrou wees, sodat jy hierdie dinge nie ter harte geneem het nie, en aan die einde daarvan nie gedink het nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jy het by jouself gedink: ‘Ek sal altyd bestaan, ’n koningin wees vir altyd!’ Maar jy het nie gedink aan die gevolge van jou dade nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | en gesê: Ek sal in ewigheid wees, gebiedster vir altyd; jy het hierdie dinge nie ter harte geneem nie, aan die einde daarvan nie gedink nie. |
| Afrikaans 1983 | Jy het gedink jy sal altyd bestaan, altyd heers. Jy het nie aan die gevolge gedink nie, jy het nie gedink aan wat sal gebeur nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jy het gedink: Vir altyd sal ek daar wees, 'n heerseres vir ewig. Jy het hierdie dinge nie ter harte geneem nie; jy het nie aan die afloop daarvan gedink nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy het gedink jy sal altyd belangrik wees, jy het nie gedink wat met jou kan gebeur nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jy het gedink dat jy vir altyd die leier van die volke sal wees. Jy het nie gedink wat die gevolge van jou dade gaan wees nie. |