Isaiah 46:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dink aan die vorige dinge van ouds, want Ek is God, en daar is geen ander nie; Ek is God, en daar is niemand soos Ek nie, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dink aan wat lank gelede gebeur het. Ek is God. Daar is geen ander nie. Ek is God. Niemand is soos Ek nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dink aan die dinge wat tevore was, van ouds af, dat Ek God is, en daar is geen ander nie; Ek is God, en daar is niemand soos Ek nie; |
| Afrikaans 1983 | Dink aan wat vroeër gebeur het, lank gelede; Ek is God, daar is geen ander nie; Ek is God, daar is niemand soos Ek nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Onthou die dinge van vroeër, van lank gelede; want Ek is God, en daar is geen ander nie, God, en daar is niemand soos Ek nie – |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet dink aan die dinge wat lank gelede gebeur het. Ja, Ek is God, daar is nie 'n ander God nie. Ek is God, niks is soos Ek nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Laat julle gedagtes teruggaan na alles wat lankal al gebeur het. Ek is tog mos die enigste God. Daar is nie nog ’n ander een buiten My nie. |