Isaiah 46:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Onthou dit en wys julle manne; herinner julle daaraan, o oortreders!
Afrikaans (NLV) 2011 “Onthou dit, neem dit ter harte, julle opstandiges.
Afrikaans 1933/1953 Dink hieraan en wees beslis; neem dit ter harte, o afvalliges!
Afrikaans 1983 Dink hieraan en luister, neem dit ter harte, julle oortreders.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Onthou dit, sodat julle standvastig kan wees. Neem dit ter harte, oortreders!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Israeliete, julle wat opstandig is teen die Here, julle moet daaraan dink en julle moet dit goed onthou.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dink ’n bietjie hieroor na en besluit vir julleself. Julle wat so in opstand is teen My, moet julleself ondersoek.