Isaiah 46:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Met wie sal julle My vergelyk en My gelykstel en My vergelyk, sodat ons soos ons kan wees? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Met wie wil julle My vergelyk, aan wie wil julle My gelykstel? Wie is soos Ek, om hom met My te vergelyk? |
| Afrikaans 1933/1953 | By wie wil julle My vergelyk en My net so maak en My gelykstel, dat ons eenders kan wees? |
| Afrikaans 1983 | Met wie kan julle My vergelyk, aan wie kan julle My gelykstel, met wie kan julle My op een lyn stel, wie kan 'n vergelyking met My deurstaan? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Met wie wil julle My vergelyk, en aan wie My gelykstel, wie beskou julle as My gelyke, dat ons dieselfde is? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Wat dink julle, wie is soos Ek en wie kan doen wat Ek doen? Wat dink julle, wie is soos Ek? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Met wie kan julle My vergelyk? Met watter ander persoon kan julle My gelykstel? |