Isaiah 46:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En tot jou ouderdom is Ek Hy; en selfs tot greshare sal Ek julle dra; Ek het gemaak, en Ek sal dra; selfs Ek sal jou dra en red.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek sal julle God wees deur julle hele lewe. Tot julle stokoud is, sal Ek julle dra. Ek het julle gemaak, en sal vir julle sorg. Ek sal julle ondersteun en julle red.
Afrikaans 1933/1953 en tot die ouderdom toe is k dieselfde, ja, tot die grysheid toe sal Ek julle dra; k het dit gedoen, en k sal julle opneem, en k sal dra en red.
Afrikaans 1983 Ook tot in julle ouderdom is Ek die Here, tot in julle grysheid sal Ek julle dra. Ek het julle gemaak en Ek sal julle vashou, julle dra en julle red.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Tot in julle ouderdom is Ek daar; tot in julle gryse ouderdom is Ek die Een wat julle dra. Dit is Ek wat dit gedoen het: dit is Ek wat optel, dit is Ek wat dra en verlos.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ook wanneer julle oud en grys is, dan sal Ek julle nog dra. Ek het julle gemaak en Ek sal julle dra, ja, Ek sal julle dra en Ek sal julle red.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Selfs al word jy oud, sal Ek nog daar wees. Ek sal vir jou sorg tot jy grys is. Ek het julle gemaak. Ek sal vir julle sorg. Ek sal julle dra en julle versorg.