Isaiah 46:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle buig, hulle buig saam; hulle kon nie die las verlos nie, maar self is in ballingskap gegaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die afgodsbeelde en diere wat hulle wegsleep, sak inmekaar. Die gode kan die mense nie beskerm nie. Maar die mense kan ook nie die gode beskerm nie. Saam gaan hulle in ballingskap. |
| Afrikaans 1933/1953 | Saam staan hulle krom, inmekaargesak; hulle kon die vrag nie red nie, maar het self in gevangenskap gegaan. |
| Afrikaans 1983 | Dit is klaar met julle gode, hulle het ineengestort, hulle kan hulle vrag nie dra nie en word self in ballingskap weggevoer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle staan vooroor gebuig, saam sak hulle inmekaar; hulle kan die vrag nie red nie. Hulle gaan self in ballingskap. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Altwee gode het geval, hulle kan self niks dra nie, en die mense vat hulle weg na 'n ander land. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die gode het ineengestort. Hulle kan die vrag nie langer dra nie. Hulle is saam met die mense wat hulle aanbid as gevangenes weggevoer. |