Isaiah 46:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Luister na my, julle stoutmoediges, wat ver van geregtigheid is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Luister na My, julle opstandiges, julle wat nie reg doen nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Luister na My, julle wat hard is van hart, julle wat ver is van die geregtigheid! |
| Afrikaans 1983 | Luister na My, julle hardkoppiges, julle wat geen redding verdien nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Luister na My, trotses van hart, julle wat ver is van geregtigheid. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Israeliete, julle is hardkoppig, julle doen nie wat reg is nie, maar julle moet luister na My. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Luister tog na My, julle met julle hardkoppigheid en julle onregverdigheid. |