Isaiah 45:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | In die HERE sal die hele nageslag van Israel geregverdig word en roem. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In die Here sal die nageslagte van Israel geregverdig wees en in Hom roem. |
| Afrikaans 1933/1953 | In die HERE sal geregverdig word en hulle beroem die hele geslag van Israel. |
| Afrikaans 1983 | Maar al die nakomelinge van Israel sal gered word omdat hulle aan die Here behoort, en hulle sal in Hom roem. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Deur die Here sal die hele nageslag van Israel tot hulle reg kom, en in Hom roem. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar die hele nageslag van Israel sal aan die Here behoort. Hulle sal wees soos Hy wil hê hulle moet wees, en hulle sal bly wees daaroor.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here sal die nageslag van Israel bevry. Hulle sal lofliedere vir Hom sing. |