Isaiah 45:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Kyk na My en word gered, al die eindes van die aarde, want Ek is God, en daar is niemand anders nie.
Afrikaans (NLV) 2011 “Laat die hele wêreld na My toe kom sodat julle gered kan word. Want Ek is God en daar is geen ander nie.
Afrikaans 1933/1953 Wend julle tot My en laat julle red, alle eindes van die aarde! Want Ek is God, en daar is geen ander nie.
Afrikaans 1983 Kom na My toe dat julle gered kan word, almal op die aarde, want Ek is God, daar is geen ander nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Wend julle tot My, en word verlos, almal van die uithoeke van die aarde! Want Ek is God, en daar is geen ander nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Almal op die aarde, julle moet na My toe kom, Ek wil julle red. Ek is God, daar is nie 'n ander God nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Laat almal oor die hele wêreld na My toe kom dat Ek julle kan bevry. Daar is mos nie ’n ander God wat dit vir julle kan doen nie.