Isaiah 45:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle sal beskaamd staan en ook in die skande staan, almal;
Afrikaans (NLV) 2011 Mense wat afgodsbeelde maak, sal verneder word en in die skande kom.
Afrikaans 1933/1953 Hulle het beskaamd gestaan en ook in die skande gekom, hulle almal; hulle het tesame met skande heengegaan -- die wat afgode maak.
Afrikaans 1983 Dié wat afgode maak, staan almal verleë, teleurgestel in hulle verwagting, hulle kom bedroë daarvan af.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle staan beskaamd, ja, hulle is almal saam verneder. Saam het die beeldemakers in vernedering weggegaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die mense wat beelde van gode gemaak het, is teleurgesteld, hulle voel verneder en skaam.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dié wat afgode maak, kom in die verleentheid. Hulle bring skande oor hulleself.