Isaiah 45:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Voorwaar, U is 'n God wat Uself verberg, o God van Israel, die Verlosser.
Afrikaans (NLV) 2011 Waarlik, U is ’n God wat Uself verberg, God en Redder van Israel!
Afrikaans 1933/1953 Waarlik, U is 'n God wat U verborge hou, die God van Israel, die Heiland.
Afrikaans 1983 U is die God wat U verborge hou, die God van Israel, die Redder!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Waarlik U is God, die Een wat Uself verberg, die God van Israel, die Verlosser.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Niemand sien U nie, o God, maar U is die God van Israel, U red vir Israel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Al is U nie ’n God wat ’n mens kan sien nie, is U Israel se God wat sy mense red.