Isaiah 44:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So sê die HERE, die Koning van Israel, en sy Losser, die HERE van die leërskare; Ek is die eerste, en ek is die laaste; en buiten my is daar geen God nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | So sê die Here, Israel se Koning en Verlosser, die Here, die Almagtige: “Ek is die Eerste en die Laaste. Daar is geen ander God nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | So sê die HERE, die Koning van Israel en sy Losser, die HERE van die leërskare: Ek is die Eerste, en Ek is die Laaste, en buiten My is daar geen God nie. |
| Afrikaans 1983 | So sê die Here, die Koning van Israel, sy Verlosser, die Here die Almagtige: Ek is die eerste en Ek is die laaste, buiten My is daar geen God nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | So sê die Here, die Koning van Israel, die Een wat hom loskoop, die Here, Heerser oor alle magte: “Ek is die Eerste, en Ek is die Laaste. Buiten My is daar geen God nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is die Here wat praat, die Koning van Israel wat hulle vrymaak, die Here wat oor alles regeer. Hy sê: “Ek was altyd God en Ek sal altyd God wees, daar is nie 'n ander God nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here is Israel se koning. Die Here wat die hemelse leërmag aanvoer, sal Israel bevry. Hy sê: Ek is God van ewigheid af tot in ewigheid. Daar is nie ’n ander God behalwe Ek nie. |